Wel ja so is dit nou. Riaan bekak homself amper en Deon bekak homself nog steeds. So bietjie meer inligting aangaande die attempted Hijacking. Rambo wat toe agter die fokkers aanjaag - Met sy dogter in die kar - jaag hulle toe af tot by die P-chair. Agter die bottel stoor by die kerk se grond (Die afgebakende plek) ry hy toe bo-oor die bliksems en keer die vierde een vas. Cops en Paramedics en almal daag toe op. Net jammer ons weet nie hoeveel pyn en lyding veroorsaak het nie. Anyway, lig 'n glasie op Centurion se nuwe Walker, Centurion Ranger. LATER.
0 Comments:
Post a Comment
Subscribe to Post Comments [Atom]
<< Home