ek kort meer vriende. ek weet nie hoekom kak julle my altyd uit omdat ek nie 'n sellulêre apparaat het om elektroniese trans-lokasie 2 rigting gesprekke te voer nie, want julle antwoord anyways nie julle s'n nie. so there. dis nou woensdagaand, en ek wil uitgaan vir 'n bier (of 5), maar julle het almal hierdie swak verskonings: (nee, ek is in potch. nee, gaan saam die baas drink. nee, ek eet uit. nee, want dis 'n weeksdag. nee, want jy's 'n idioot en ek wil f-ol met jou uit te waai hê. nee want ek moet die goudvis bad. nee, want ek sny my toonnaels. nee, ek oefen my hand-oog kontak. nee, ek kyk 7de Laan.
by the way, ek reken daai blondine wat in 7e laan se restaurant werk is awesome. sweerlik my trou vrou. sal haar nog net moet ontmoet om haar van my planne te verwittig.
so ek sal maar weer soos 'n nerd by die huis moet bly, en musiek luister, en download, en blackjack speel (ek kan al amper kaarte tel), en dink aan ons glory (gory?) days, toe ons nie pyne gehad het met drank nie. dis asof ons almal ons koppe te seer gestamp het die volgende oggend. maar die tye van "nee, ek is nou te oud vir sulke dinge" is nou al te lank hier, en moet soos 'n ongenooide gas in die pad gesteek te word. sonder 'n kondoom. ja, dis tyd om hard, en aanhoudend te suip. want wat anders kan ons doen? TV cater nie vir generation-x nie. dit suig jou siel uit deur jou oogkaste en verkrag jou brein. (behalwe as dit 'n restaurant-scene in 7de Laan is, want dit doen iets wonderliks vir my. o wee.)
flieks is ook nie regtig 'n antwoord nie, want daar is 'n lull in hollywood. tarantino moet weer uit sy kas uit klim en weer flieks maak. ek's gatvol vir die teenybopper shite wat deesdae uitkom. spiderman is darem 'n uitsondering - kry moerse goeie reviews, so ek kan nie wag om dit te gaan kyk nie. of actually kan ek. ek was nie regtig so erg in comics in toe ek klein was nie. het miskien een of twee "wit tier" fotoverhale gelees wat ek by die awb laaitie wie se pa die kafee by die dam besit het, geleen het. my pa sou my eiers uitsny daaroor, en ek dink actually ek sou dieselfde ding gedoen het. dis crap.
terug by die shite flieks. watter fliek het jy onlangs gekyk waar die storielyn nie een van die "oh-so" predictable formules is nie. ons kort weer original stuff man. onthou julle toe "true romance" uitgekom het? pure genius. NBK & pulp fiction - brilliant. dusk til dawn was crap. jammer vir die mense wat dink die son skyn uit robert rodriguez se gat uit, maar hy kan nie movies maak nie. hy was lucky met desperado. sy movies suck ass. wanneer laas het david lynch 'n movie gemaak? hy is ook 'n serious contender vir beste director van alle tye.
my probleem lê seker in die feit dat ek nie 'n feel-good movie wil kyk nie. ek wil iets sien wat my onstel of something. iets wat my kan ruk uit hierdie bleddie slaap-wandeling waarin ons almal blykbaar verkeer.
suburbia vereis sy tol. ons het nou almal ons lewens mooi reggeruk. great. wil jy regtig nou vir die volgende 50 jaar 'n poep in die wind wees? op die stoep sit en koerant lees. 10-uur die aand gaan slaap. eendag trou, en kinders hê, en hoop dat almal joune is. eendag kak kry by jou wederhelfte omdat jy miskien een designer drink te veel gedrink het by die werksfunksie en dit het result in dat jy jou "masker" tydelik verloor het om vir die mense te wys wie jy regtig wil wees. screw that.
miskien moet ons weer begin drugs gebruik, maar ek dink dit sal ontvlugting wees. die enigste manier om hierdie phenomenon aan te vat is deur te drink. hard en aanhoudend. dan kan ons dronk raak, en bietjie crazy-ass raak, as opposed to our "civilized" selves. daar is geen verandering nie. daar is niks nuwe gesigte nie - en dis iets wat die singletons onder ons crave. die paartjies couldn't give a shit oor ons. genuine. hulle sit almal met hulle silly pantoffels wat die ander persoon vir hulle gekoop het vir valentines day, en dra die true wat kersgeskenke was, maar te skaam is om weg te gooi want dit sal 'n recession in hulle sekslewens veroorsaak. hulle vergeet blykbaar dat hulle ook in hierdie skoene was.
daardie tyd het ons drugs gehad. en die afrikaanse musiek rewolusie. nie die happy clappy kak wat deesdae afgesmeer word deur kultuur-terroriste as afrikaanse musiek nie - soos dozi, pieter smith, patricia lewis, etc nie... koos, waar is jy & jou tassenberg? tassenberg. dis nie net 'n drankie nie. dis 'n lewensuitkyk. dis 'n groot middelvinger vir die waterkloofrif se kitch sitkamers. dis 'n "suck my ass" vir yuppies in hulle sportmotors. dis die wyn van die establishment-blues se nagmaal. dis ons enigste uitweg uit hierdie post-modern suburbian nagmerrie.
dis asof almal besluit het hulle het nou genoeg fun gehad. wat nie 'n slegte ding is nie, maar as dit jou drankgewoontes beinvloed, is dit 'n definite no-no. ek weet nie van julle nie, maar toe ek klein was het ek gedink ek sal op hierdie ouderdom die hele white picket fence thing hê. gelukkig, ja, gelukkig het ek dit nie. en ek is nie vinnig oppad daarnatoe nie. ek is nog jonk damnit. ek is nog 'n kaffer in my hart. ek skat ons het nog so 3-5 jaar om hierdie situasie te benut, want dan gaan die ouderdom ons fisies - as opposed to geestelik - inhaal.
vir die mense wat reeds oppad is na die white picket fence toe, sterkte. want jy is besig om in jou ouers te verander. nog nie opgelet nie? dis wragtag so... kyk bietjie. dis normaal, maar ek reken mens kan die (newe) effekte daarvan bietjie uitstel. hoekom wil mens dit doen? want ek is nie nou al lus vir TV-dinners nie. ek wil nie met menopause en sulke snert in aanraking kom nie, en ek dink nie dis wonderlik om 'n lewensbestaan te voer waar jou enigste ligpunte in hierdie donker tonnel iets met geld/salaris/bevorderings uit te waai het nie. die res van die tyd is jy 'n zombie. en jy moan oor die ou dae. jy moan omdat vriende nie meer vriende is nie. jy moan oor die afwesigheid van probleme. jy lewe in die skaduwee.
ek weet ek moan oor ou dae. ek is, net soos julle, a shadow of my (imaginary) former self. ek het baie van my drome laat vaar, en julle het ook. die quest vir true love. die hele nice-guy thing. die hele "life's an adventure" ding. die hele "make angry love to fish" ding. skies. skrap daardie laaste ene. dit het net uitgeglip.
ons moet bietjie kwazy assed raak. net tot ons oor ander dinge as selfone praat. en tot julle fokkers ophou om in 'n bar te sit en sms jokes vir mekaar te stuur, terwyl jy met jou stem (dis waarvoor dit bedoel was) met die persoon kan praat... dis fucked up.
something got me started
regtig - dink daaraan. hoekom wil jy 'n grap as 'n sms stuur. minder moeite om die ding te memoriseer, en dan actually te vertel. dit sal beteken jy het iets om vir jou vriende te sê en jy sal nie stuck raak in een van daardie ongemaklike "o fok ons lewens is boring" oomblikke nie. en anyways, dis net 'n fokken ding man. dis nie jou lewe nie. dis 'n apparaat. dit moet vir jou werk. jy werk op die oomblik daarvoor. dis veronderstel om kommunikasie te bevorder, maar as jy sit en sms's lees en stuur terwyl daar ander mense saam jou is, doen dit iets wat nooit daarme bedoel is nie. en daar's genoeg crappy one-liners in die wêreld. dis jokes. dis nie humor nie. moerse verskil. en vir die idiote (ja, fok - dit is idioties) wat rave oor operator logos, ringtones, ens... julle lewens is fokken sad man. jy is beter as dit. seriously. granted, almal is nie so nie, maar die skuldiges weet baie, baie, baie duidelik wie hulle is. selfs nerds soos ek rave nie oor hulle nuutste background/sound schemes nie. tegnologie is daar om ons te help, maar mense moet pasop daarvoor om gedistansiëeer te raak van mekaar deur dit te veel te embrace.
dink so daaraan, dis die ekwivalent van as iemand vir jou kom kuier by die werk, en jy ontvang 'n email... nou sê jy vir die persoon wat by jou kom koffie drink het/smoke break maak het/actually moeite gedoen het, "wag net gou my gabba, ek is nou by jou. waarvandaan jy jou email bekyk, grinnik, en dan 2 minute spandeer deur te antwoord op die email. en binne 5 minute guarantee ek jou sal daar weer 'n kort, stupid boodskappie wees, en die proses herhaal homself. terwyl die arme fokker wat moeite gedoen het daar sit en ballas bak. so moenie op jou foon lê terwyl jy in 'n kuiersessie is nie. veral nie wanneer jy die persoon baie min sien, en die mense wat jou bel sien jy gereeld nie... dis tipe van afpissend, no? indien jy liewer met die ander persoon wou praat, moes jy in die eerste plek nie daar gewees het nie. jy kan in kantoorure jou pelle bel. los jou weekend minutes vir saterdae-middae en sondag-aande, wanneer die sunday night blues strike (maar dis 'n ander storie). die volgende persoon wat antwoord op 'n sms terwyl ek by dieselfde tafel sit, se apparaat gaan getoets word vir die ding se asemhalingsvermoëe onder water. either dit, of ek gaan die ding in die krip sit, sodat almal daarop kan pis, want dis nou genoeg gewees.
as hulle eendag selfone uitbring wat orgasmes kan besorg - maybe sal ek dan verstaan hoekom julle so attached is aan die ou goedjies.
small things.
drank is 'n great ding om coffee overdoses te bekamp. " [klatchian] coffee has an even bigger sobering effect than an unexpected brown envelope from the tax man. In fact, coffee enthusiasts take the precaution of getting thoroughly drunk before touching the stuff, because [klatchian] coffee takes you back through sobriety and, if you're not careful, out the other side, where the mind of man should not go." - terry pratchett (men at arms).
drank is 'n verskoning. ek dink ons het lank genoeg gesê "ek was dronk" is nie 'n verskoning nie. feite, maar as ons almal saamwerk, kan dit weer een wees. so dan kan jy die ou/girl gryp wat jy onder nugterder omstandighede nie twee keer sou eyeball nie. dan mag jy sê wat jy wil. dan mag jy eerlik wees.
scientists het onlangs bevind dat rooiwyn kanker beveg. so, dis 'n alternatiewe manier van gym.
drank laat jou vergeet van al die kak. behalwe as jy dit verkeerd doen, want dan onthou jy van AL die kak, and then some.
drank lei gereeld tot gedagtes wat jy nie in jou nugter oomblikke sou gehad het nie... jy besef dinge. jy maak besluite waaroor jy weke lank sou getob het as jy nugter was.
drank gee uiting aan jou ge-irriteerdgeit met die sosio-politieke klimaat. dit gee jou kans om asem te haal. vir 'n paar uur hoef jy nie te worry oor crap wat niks met jou uit te waai het nie.
drank gee vir jou 'n manier om die realiteit van die blou bulle se penarie te laat vergeet.
drank gee jou moed.
alles, natuurlik, in matigheid. die idee is nie dat jy moet snot-uitpass-kots dronk raak nie. probeer net nog bietjie langer jonk bly.
0 Comments:
Post a Comment
Subscribe to Post Comments [Atom]
<< Home