die draadkar daagliks

Thursday, May 09, 2002

ja well - ek kan nie help as ek verbal diarrhea kry nie.

soos dit in hierdie bleddie land gaan, sal Chuck Norris in die hof moet verskyn. ek dink ons moet almal van daai karre kry wat hulle in Mad Max gery het... daai trokke met die stootskraper/trein frontend. of die karre in Carmageddon 2. kan interessant raak...

btw: lood, jy moet "post & publish" click - blogger generate eers die nuwe bladsy as jy publish. bly om te sien julle mense gebruik darem die ding.

0 Comments:

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]

<< Home