die draadkar daagliks

Monday, May 17, 2004

Dis probably heel duidelik dat my drawwery nie baie lank aangehou het nie. Die pens gee dit so effens weg. By the way, moerse thanks vir almal wat kommentaar gelewer het oor die hele pens effek. Die naweek was Abel se party, en ek vermoed Konrad wen die prys vir die dronkste bliksem ooit.

Ian het 'n ander blog geskep (http://onsklomp.blogspot.com), maar ek's nie seker of ons moet oorskuif na daai ene toe nie. Anyway, julle moet laat weet wie nog moet access kry op hierdie site, want dis nou al meer as 'n jaar vandag ek mense laas invite het.

Praat later.

2 Comments:

Blogger Ian Kloppers said...

ek was nie bewus van die dkd blog nie tot die naweek toe d my daarvan vertel het, so ek het toe die onsklomp blog gaan delete. laat ons dan ons nonsense verder hier post!

Monday, May 17, 2004 4:50:00 PM

 
Blogger aapman said...

Geen probleem. Die enigste issue is net om mense te kry om dit actually te gebruik. Almal wie se email adresse ek het is either members of invited, maar daar is nog 'n hele klomp makkers wat moet bykom. Ian, volgende keer wat jy inlog sal jy admin rights he.

Tuesday, May 18, 2004 9:23:00 AM

 

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]

<< Home