Ok, fokkit, lykmy julle mense is daarop uit om my inbox te nuke. Het met baas Burger gechat, hy reken ook blogger gaan beter werk, want dan kan mens amper half miskien so tipe van maybe half en half uitmaak wat de donner julle mense skryf.
Maar maybe nie.
Anyway, vir die nuwe mense, welkom en al daai kwet, ek hoop julle verstaan hoe dit werk. Indien nie, raak rekenaargeletterd asseblief. Seriously.
Verder, ek het aanbod op 'n huis gemaak, die verkoper het aanvaar, nou's dit net 'n kwessie van of ek actually die damn lening gaan kry. At least kan ons nou weer vloek. Dan ook, moenie mense se name hier gebruik nie, en MOENIE emails paste nie, want ek bliksem frikkin hard, en ek soek nie spam nie.
Dit dan, vir nou, vir altyd, vir volk en vaderland.
0 Comments:
Post a Comment
Subscribe to Post Comments [Atom]
<< Home