die draadkar daagliks

Friday, October 31, 2003

O ja.

Ek het gebeginne draf (het actually tekkies gaan koop), 'n rugbybal gekoop, 'n skateboard (en nog shoes) gekoop, so ek's nou in 'n serious detox fase.

Dit op my geriatric ouderdom van 27 jaar. Kan jy dit nou oorvertel?

Verder, net om die rumours te stop - JULLE WEET WIE JULLE IS - ek en daai anner girl is nie saam nie, so moenie assumptions maak nie. Ek bliksem.

Die nuwe Strokes album rock, by the way. En ek was in 'n ongeluk (vroumense moet belet word van bestuur), maar ek's ongelukkig heeltemal fine. Dis sad, want ek moet maandag weer by die werk wees, maar het darem nog vakansie vandag.

latahz

0 Comments:

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]

<< Home