die draadkar daagliks

Friday, May 10, 2002

O JA, Ek wil ook net vir Rudolph weer welkom heet by die Draadkar Bende? Wat het van Andre geword? Hy was die bende leier gewees op 'n stadium en het so gebrag hoe hy elke dag sy draadkar uittoets! HA HA HA

Deon, Ek het 'n 4 jaar werkspermit gekry en reken ek gaan vir 4 jaar bly om genoeg experience op te tel en so bietjie Europa te toer. Ons bly op die stadium nog buite London (Buite zone 6) maar ek en Mari trek oor so 2 maande in ons nuwe flat in London in.

Vir die wat wil pics sien gaan na www.geocities.com/robmari_126.

Ons gaan die naweek Greenwich (ek dink mens spel dit so)! Ons cruise met 'n ferrie oor die Theems en gaan dan so bietjie jol in die park en kyk na al die museums.

Geniet die naweek!

0 Comments:

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]

<< Home