die draadkar daagliks

Thursday, June 28, 2007

Speel rond met Google apps



Crusaders vs Bulls afskop {Geotagged - net vir fun}
Super 14 Semi Final 2007



Die view uit ons losie uit.


Daai was 'n goeie dag. Daai dag het ons gewen.


Nie soos onlangs (SA vs NZ, Durban, 23/06/2007) nie.


Ten minste het ons entertainment gehad:




Labels:

Vodacom op Facebook


speaking of facebook, daar's darem 'n paar groups wat vir belangrike dinge fight:


I fucking hate the animated meerkat from Vodacom.


Mens hoop maar die grootkoppe by Vodacom is oop vir voorstelle. Ek dink die nuwe ad (waar Breyton & Chiliboy vir Schalk met die bal gooi en die hele Gods Must Be Crazy thang doen) is blerrie oulik. Selle as daai Eish ad.



Labels: , ,

Thursday, June 21, 2007

82nd minute





Lekker soos 'n krekker.


Labels:

Greatest. Try. Ever.





Labels: