die draadkar daagliks

Monday, June 13, 2005

Daar was 'n effense fogapie gewees met die software, so as mens op images click is die 2e ene ook klein. Sawree. Sal die volgende batch regkry, hopefully.

Since mense nie meer respond op email nie, dink ek dis inelkgeval makliker om ipv email bietjie te blog vir 'n verandering. Dan word niemand gepla nie, en slegs die mense wat belangstel (al 0 van hulle) kan kom kyk wat gaan aan.

Die anner ding is dat julle bliksems almal met usernames & passwords sit vir hierdie site. Gebruik dit. Skree as ek moet nuwes uitdeel.

Cheers vir eers
Koning Aap.

0 Comments:

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]

<< Home